English
Wegbreek Kat Hotel
  • Welkom
  • Oor Ons
  • Tariewe en Besprekings
  • Galery
  • Kontak Ons

Tariewe en Besprekings


Akkomodasie

Tariewe:

Tarief seisoene word bepaal volgens Publieke Skool Vakansie datums.

  • Buite seisoen -  R150 per Kat of ‘n familie katte wat ‘n kamer deel - R120 per kat.
  • Binne Season - R190 per Kat of ‘n familie katte wat ‘n Kamer deel - R160 per kat.
  • Tariewe is per kat per dag.

Spesiale Tariewe is beskikbaar:

  • Vir langer besoeke – 7 dae of meer, Asook Pensionarisse.
  • Doen navraag oor pryse

Besigtigings van ons hotel kan gerëel word op aanvraag.

Inligting

Besprekings Inligting:

  1. Voltooi asb die aanlyn vorm of epos ons by eposadres -info@wegbreekkathotel.co.za 
  2. Geen siek of parasiet geinfesteerde katte sal toegelaat word nie.
  3. Dui asb duidelik aan op besprekings vorm wat jou kat se geslag is asook of hy/sy gesteriliseer is, enige siektes of mediese toestande gehad het in die laaste 14 dae voor aankoms.
  4. Betaligs kan per eft of kontant gedoen word. Daar is geen Krediet kaart fasiliteite beskikbaar nie. Die totale balans is betaalbaar met opname.
  5. Katte wat spesiale of addisionele versorging benodig –
    • Persoonlike Medikasie moet asb saamgebring word, asook deeglike inligting ivm medikasie soos admininstrasie, hoeveelhede per dag ens…
    • Spesifieke of voorgeskrewe kos moet asb saamgebring word.
  6. ‘n Afskrif van die huidige enting sertifikaat word vereis wanner ‘n bespreking gemaak word. Verseker asb alle katte word tenminste 14 dae voor bespreking ingeënt.
  7. Alle katte moet vooraf behandel word vir eksterne parisiete – vlooie en bosluise, Alternatiewelik kan ‘n “TOP spot” behandeling aangekoop word en aangewend word met aankoms by WEGBREEK KAT HOTEL.
  8. Die Vrywarings dokument moet geteken word met opname. Sou u kat engie Veearts dienste benodig sal u dadelik gekontak word en daarvan in kennis gestel word.
  9. ‘n Naasbestaande moet asb aangedui word op besprekings vorm.
  10.  Besprekings vorm: 
    • Laai Besprekings vorm af - Besprekings vorm
    • Bespreek aanlyn –  besprekings Vorm moet asb die volgende info bevat: 

 

Eienaar
Inwoner
Betaling
* Vul asseblief alle vereiste vormvelde in.

Wegbreek Kat Hotel
English
Contact Details
  • Wegbreek Kat Hotel
  • Cornè Steenkamp
  • 079 900 7230
  • info@wegbreekkathotel.co.za
Pages
  • Welkom
  • Oor Ons
  • Tariewe en Besprekings
  • Galery
  • Kontak Ons

Copyrights © Wegbreek Kat Hotel
Privacy Policy | Disclaimer
Designed by DANNEL WEB DESIGN